Bel ons vandag om u plek te bespreek.
Brits Sub-Akuut Hospitaal kan volwassenes vanaf 18 jaar en ouer akkommodeer.
Ons glo onwrikbaar in die vermoë en potensiaal van die menslike liggaam en gees om te wil herstel.
Brits sub-akuut hospitaal is ‘n sub-akuut en rehabilitasie hospitaal.
Brits Sub-akuut bied ‘n koste-effektiewe alternatief vir pasiënte wat langer herstelperiodes benodig.
Brits Sub-Akuut Hospitaal kan volwassenes vanaf 18 jaar en ouer akkommodeer.
Die Brits sub-akuut hospitaal bied ‘n omvattende en koste-effektiewe binnepasiëntprogram vir pasiënte wat ‘n ernstige toestand as gevolg van ‘n besering of siekte opgedoen het.
Neurologiese rehabilitasie as gevolg van:
Ortopediese rehabilitasie sluit in:
Gespesialiseerde sorg soos:
Die tegnieke kan fisieke behandeling wees, insluitend:
Arbeidsterapeute:
Spraakterapeute:
Sub-akuut fasiliteite kombineer die tegnologie van ‘n hospitaal met professionele verpleegsorg, maar beskik nie oor teaters of hoë intensiteitsafdelings nie, wat meer koste-effektiewe dienste tot gevolg het, terwyl die kwaliteit van sorg behou word.